Christchurch – Die nuutste kragtige aardbewings wat die stad Christchurch in Nieu-Seeland getref het, is “skrikwekkend en ontmoedigend” vir die beleërde inwoners, het John Key, eerste minister, Vrydag ...
Johannesburg – Inwoners van die Witwatersrand mag in die toekoms dalk groter en meer aardbewings ervaar weens die styging van die ondergrondse water in die uitgemynde komme. Dit is onseker wat regtig ...