Dit is pure talent en miskien iets in die gene. Heino Robberts en Ivan Van den Heever is broers en het beslis ’n musikale aanvoeling en talent om te sing. Die broers seëvier met hul top sangtreffers ...